Tucker Albrizzi

Tucker Albrizzi
Geboorte 25 Februarie 2000 (2000-02-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tucker Albrizzi (gebore 25 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Big Bang Theory (2007), Big Time Rush (2009), American Vandal (2017), en A.P. Bio (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy